Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Up to 30 days for returns
Janet en Roelien gaan stap en verken die grot, terwyl Jasper draf om fiks te word vir rugby. Kieterkat vergesel hulle en binne die grot is daar 'n skerp ammoniak reuk, asook spore... Groot katspore.
Die kinders besef nie watter avontuur vir hulle wag nie.
Wie of watter dier se spore is daar in die grot?
Wat doen die leeuwelpies in die grot, en die leeuwyfie?
Is die kinders in lewensgevaar?
Beleef saam met die kinders hierdie ietwat gevaarlike avontuur.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?