Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Up to 30 days for returns
Die subtitel dui reeds op die belangrikste temas: afskeid, verganklikheid, die dood. Katalekte vorm 'n drieluik met sy vorige twee bundels, Die windvanger en Die beginsel van stof. Aards én liries, sintuiglik én abstrak, eenvoudig én kompleks, onthutsend én teer. Die boek sluit 20 afbeeldings in kleur in.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?