LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
DPD courier 4.99 GLS courier 9.99

Die Bewonderaar

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
E-book Die Bewonderaar Erla-Mari Diedericks
Libristo code: 41807755
Publishers Wenkbrou, June 2022
Jou diepste vrees is sy grootste begeerte... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar... Full description
? points 31 b
12.81
In stock Immediate digital delivery

Jou diepste vrees is sy grootste begeerte... Geen lang naels nie. Geen skoenveters nie. Dit is maar enkele van die reels in die Molenberg-Psigiatriese hospitaal. Selfmoord is A inwoner hier, en die pasiente word as psigopate bestempel. Dominique du Randt word in Molenberg opgeneem na haar ma se wrede moord. Niemand glo dat sy nie verantwoordelik is vir haar ma se dood nie. Niemand glo dat sy deur A man agtervolg is wat homself die Bewonderaar noem nie. Haar sielkundige, Martin, het wel sy bedenkinge. Daarom dat hy sy eie speurwerk doen. Wat Martin ontdek, is die Ophelia-klub. 'n Plek van grusame geheime, fantasiee en donker vergrype. Wanneer een van die vroulike pasiente in Molenberg-Psigiatriese hospitaal verdwyn, is Dominique oortuig die Bewonderaar weet presies waar sy is. Hy is, soos voorheen, weer in beheer van die skrikwekkende spel. Maar hoe beskerm jy jouself in 'n plek soos Molenberg? Hier waar niemand jou glo en jy geen vryheid ofbeheer het nie?

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name Die Bewonderaar
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub DRM
Date of issue 2022
Number of pages 324
EAN 9781776355099
Libristo code 41807755
Publishers Wenkbrou
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?