Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Emma Louw kry meer as wat sy verwag op Daniel Swart se Karooplaas waar sy werk as kinderoppasser vir Neal - Daniel se seuntjie. Sy word blootgestel aan die wereld van sado-masochisme (in Engels bekend as BDSM). Gaan sy toegee aan Daniel se donker kant om sy vertroue te wen en aan die einde van die onstuimige rit dalk ook sy hart?
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?