LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
DPD courier 4.99 GLS courier 9.99

Louis Botha

Krygsman, Generaal, Staatsman

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
E-book Louis Botha Richard Steyn
Libristo code: 40779010
Publishers Jonathan Ball, December 2020
"e;Hy was een van die grootste geeste ter wereld."e; - Winston ChurchillLouis Botha was E n... Full description
? points 25 b
10.18
In stock Immediate digital delivery


Customers also purchased


??????????? ??? / E-book Adobe ePub DRM
common.buy 6.55

"e;Hy was een van die grootste geeste ter wereld."e; - Winston ChurchillLouis Botha was E n briljante Boeregeneraal wie se taktiese vernuf en intuitiewe aanslag op die front vir etlike oorwinnings oor die Britse magte gesorg het. Maar dit was sy engimatiese karakter en vaste oortuiging om to hou by wat hy geglo het reg was, wat hom as E n leier van die Boerevolk bevestig het.Richard Steyn gee op meesterlike wyse insae in die lewe van hierdie grootse Suid-Afrikaanse krygsman en staatsman. Hy beskryf verhelderend hoe Botha saam met sy hegte vriend, Jan Smuts, die vier Suid-Afrikaanse kolonies na Uniewording in 1910 gelei het.Gedurende die Eerste Wereldoorlog was hy aan die voorpunt van die Suid-Afrikaanse magte se suksesvolle inval van Duits-Suidwes-Afrika, wat tekenend was van sy onwrikbare oortuiging dat E n man daad by woord moet voeg. Tog is hy deur talle Afrikaners verkwalik vir sy steun aan Brittanje, en die Afrikaner-rebellie, waartydens hy teen voormalige makkers moes optree, het sy hart gebreek.Botha se groothartige en vrygewige omgang met mense - van Vereeniging tot Versailles - het home bo sy tydgenote laat uitstaan. Die boek weerstaan die versoeking om sy lewe deur moderne lense to evalueer en probeer eerder om die konteks van die politiek van sy tyd verduidelik.

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name Louis Botha
Author Richard Steyn
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub DRM
Date of issue 2020
Number of pages 320
EAN 9781776190294
Libristo code 40779010
Publishers Jonathan Ball
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?