LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
DPD courier 4.99 GLS courier 9.99

Ondier

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
E-book Ondier Jan Vermeulen
Libristo code: 39784924
Publishers LAPA Publishers, March 2019
'n Kyk in die donker psige van 'n seksuele kannibaal. Die hulp van die forensiese profileerder dok... Full description
? points 31 b
12.62
In stock Immediate digital delivery


Customers also purchased


'n Kyk in die donker psige van 'n seksuele kannibaal. Die hulp van die forensiese profileerder doktor Olaf Demeyer word ingeroep toe voetslaners aan die voet van Bosberg op die naakte lyk van 'n vrou afkom. Sy is vasgemaak teen 'n jong bloekom. Verskeie meswonde ontsier haar liggaam. Maar Olaf sien nie kans nie. Hy het sy praktyk gesluit want "e;Ek is oor die muur. Ek het vir te lank te veel oor hierdie soort afgronde van mense gehang - om te probeer help. Toe my eie dogter deur 'n reeksmoordenaar ontvoer word het ek oor my eie afgrond gedonder. Tot onder in die hel. Nooit weer nie. Ek kan nie meer nie. Ek het genoeg gehad."e;Maar so maklik is dit nie om sy rug op hierdie trauma te draai nie. Die slagoffer teen die bloekom is kaptein Jasmyn Oktober - die vrou vir wie hy lief geword het. Sy het uit sy lewe gestap toe sy agterkom sy verwag sy kind. Cor is nou twee maande oud en hy ly aan 'n ernstige hartdefek. Hy moet dringend in die Kaap kom vir 'n operasie - maar hy het verdwyn. Hy word vermoedelik deur sy ma se moordenaar aangehou. Sy uurglas is besig om leeg te loop. "e;Jy het jou dogter se lewe gered"e; soebat adjudant Jordaan van Somerset-Oos vir Olaf. "e;Kom help ons nou om jou babaseun ook te red."e;

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name Ondier
Author Jan Vermeulen
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub DRM
Date of issue 2019
Number of pages 304
EAN 9780799394290
Libristo code 39784924
Publishers LAPA Publishers
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account