LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
DPD courier 4.99 GLS courier 11.49

Oopmond

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
E-book Oopmond Jan Vermeulen
Libristo code: 39784837
Publishers LAPA Publishers, September 2018
Wenner van LAPA se jeugromankompetisie! Soms vind harte mekaar selfs oor eeue heen ... Sewe maande n... Full description
? points 25 b
10.32
In stock Immediate digital delivery

Wenner van LAPA se jeugromankompetisie! Soms vind harte mekaar selfs oor eeue heen ... Sewe maande n haar hartoperasie begin Madelaine Taaibosch vermoed daar is iets verkeerd. Sy is seker die skenkerhart wat in haar borskas klop, is 'n gebroke hart. Die dokters verseker haar daar is niks met die hart verkeerd nie, maar sy begin vreemde dinge sien. Dinge uit die verlede. Dinge wat in die toekoms gaan gebeur. Dis wanneer Madelaine op haar antieke hemelbed l dat die franssprekende Camille verskyn en sy in die verlede terugreis. Dis wanneer sy Koba word en verlief raak op Buks, wat sterf wanneer hy haar tydens die Anglo-Boereoorlog teen die Engelse beskerm; dis wanneer sy Madelaine Taillefert word en haar lewe nog eens deur haar beminde, Hildebrand von Solms, gered word en dan is daar brand, die rekenaar- en geskiedenisboffin wat graag navorsing oor sy stamboom doen. hy vind uit buks was sy pa se oupagrootjie en dat hildebrand von solms ook een van sy voorvaders was. brand se oorlede meisie se hart klop nou in madelaine se bors terwyl madelaine en brand die geheime van die verlede stadig maar seker ontrafel, is hulle gewikkel in 'n stryd teen tyd voordat die hart in madelaine se borskas ophou klop hierdie asemrowende jeugroman deur die bekroonde skrywer jan vermeulen laat die grense tussen droom en werklikheid, hede en verlede meesterlik vervaag in 'n wegholrit van 'n liefdesverhaal wat jou meesleur tot op die laaste bladsy.

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name Oopmond
Author Jan Vermeulen
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub DRM
Date of issue 2018
Number of pages 256
EAN 9780799391053
Libristo code 39784837
Publishers LAPA Publishers
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?