LIBRISTO
LIBROAMANTO
mandatory
Become part of a community of book lovers from all over the world and get access to a whole bunch of benefits. Create an account for free
0
DPD courier 4.99 GLS courier 9.99

Oor Grense

'n Lewe in die media in 'n tyd van verandering

Language AfrikaansAfrikaans
E-book Adobe ePub DRM
E-book Oor Grense Ton Vosloo
Libristo code: 40887268
Publishers Jonathan Ball, September 2018
Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan... Full description
? points 25 b
10.19
In stock Immediate digital delivery

Ton Vosloo is een van die mees gerekende koerant- en sakemanne in Suid-Afrika. Gedurende sy loopbaan van sowat sestig jaar het Suid-Afrika op politieke front 'n drastiese ommekeer ondergaan: die Nasionale Party het plek gemaak vir 'n ANC-regering, wat gelei het tot transformasie op sosiale, ekonomiese en sakefront.In 1983 is Vosloo as die besturende direkteur van Naspers aangestel en het hy hom dit ten doel gestel om die groep - wat in 1913 as mondstuk van die Nasionale Party gestig is - te vernuwe. Vosloo het die maatskappy deur diep, onstuimige waters gestuur: op ideologiese vlak was dit 'n geveg tot die dood toe met die regse Perskor-groep om die steun van Afrikaners te wen.Naspers moes ook op kommersiele vlak moderniseer. Dit het uiteindelik gelei het tot die stigting van M-Net, Suid-Afrika se eerste betaaltelevisiekanaal. In 1992 is Vosloo as voorsitter van Naspers aangestel en het Koos Bekker die pos as besturende direkteur aanvaar. Onder Bekker se leiding het Naspers bele in die Chinese internetmaatskappy Tencent, en vinnig ontwikkel tot 'n groep wat vandag finansiele belange regoor die wereld het. Dit sou nie moontlik gewees het sonder die fondasie wat Vosloo in die vroee tagtigs vir sodanige vernuwing gele het nie.Oor Grense is Ton Vosloo se memoir oor sy lewe in die koerantwereld in 'n tyd toe Naspers nog baklei het om die posisie as markleier, 'n tyd toe die koerante binne sy stal baie na aan die politici van die dag gestaan het. Met sy eiesoortige humorsin en styl as gesoute joernalis vertel Ton Vosloo die storie van Naspers en van sy uiteenlopende ervarings as koerantman en sakeleier.

Actress & Polyglot
EWA KASP for
Play video
Ewa Kasp
Libristo has the largest selection of foreign-language books. That’s why I buy my books there.

About the book

Full name Oor Grense
Author Ton Vosloo
Language Afrikaans
Binding E-book - Adobe ePub DRM
Date of issue 2018
Number of pages 288
EAN 9781868428878
Libristo code 40887268
Publishers Jonathan Ball
Give this book today
It's easy
1 Add to cart and choose Deliver as present at the checkout 2 We'll send you a voucher 3 The book will arrive at the recipient's address

Login

Log in to your account. Don't have a Libristo account? Create one now!

 
mandatory
mandatory

Don’t have an account? Discover the benefits of having a Libristo account!

With a Libristo account, you'll have everything under control.

Create a Libristo account
Book advisor Libroamiko
Hi, I'm Libroamiko, can I help?