Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Ses jaar gelede het Storm skielik uit Zara se lewe verdwyn, sonder rede of 'n verduideliking. Nou is hy terug en het een ding op die brein: Om vir Zara weer terug te wen en finaal syne te maak. Zara is 'n onafhanklike, standvastige vrou. Behalwe as dit by Storm kom. Vandag is hy die MMA-wreldkampioen met 'n donker verlede wat sy nie ken nie. Binne die hok is hy ongenaakbaar, sterk, vreesloos, en gevaarlik. Selfs roekeloos. Zara ontmoet 'n nuwe Storm, een wat sy onweerstaanbaar vind. Passie en liefde breek die mure tussen hulle af, en dit lyk tog of di paartjie kan hoop op 'n gelukkige einde. Maar 'n duisternis hang oor hulle verhouding. Al wat vir Storm oorbly isom te veg vir hulle liefde ... en Zara se lewe.
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?