Doesn't suit? No problem! You can return items for up to 30 days
You won't go wrong with a gift voucher. The gift recipient can choose anything from our offer.
Watter soort ou breek by 'n akwarium in? En verf graffiti teen die muur, of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. As straf vir sy vandalisme moet Kevin gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag ...
Hi! I'm Libroamiko, your book advisor.
How can I help you?